Modulekode | GPE 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Toekomstige scenario’s met betrekking tot onderwys voortspruitend uit globalisering, die wêreld van werk en die impak daarvan op onderwys in Suid-Afrika. Interpretasie van die werke van kontemporêre visionêre mense wat handel oor toekomstige onderwys-scenario’s binne Afrikakonteks. Die ontwerp van bestuurstrategieë vir die tegnologie, MIV/Vigs, nuwe sosiale strukture, geslags- en rasse-aangeleenthede. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App